Radio Springbok Germany
Welkom op Radio Springbok Germany
Die stasie vir jong en oud. Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon.
Ons Partners op RADIO SPRINGBOK GERMANY
|