W3.CSS Template

Radio Springbok Germany 

  W3.CSS Template

Welkom op Radio Springbok Germany



 


Die stasie vir jong en oud.
Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .ons  doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!

 Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol  saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon.

           

 

Ons Partners op RADIO SPRINGBOK GERMANY

 

         

            

New op Radio Springbok Germany

 
 

 


 

RADIO SPRINGBOK GERMANY

is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie

   

Kom Binne en Geneet ons Radio Stasie





radio-springbokk.de.tl