
RADIO SPRINGBOK GERMANY
Welkom by Radio Springbok Germany
Doelwit -Radio Springbok Germany se hoofdoel is om die beste vermaak aan ons gekose luisteraars te bied. Nie die Grootste nie maar net daai stasie wat almal na wil luister! Minder Praat en Meer Musiek en omroepers !
Radio Springbok Germany is Jou Stasie in jou Taal en ons speel Jou Tipe Musiek! Praat met ons! Jou insette is belangrik! Help ons om die sukse verhaal te skryf! Geskiedenis
Geskiedenis
Radio Springbok Germany het op die 1 Januar 2020, vir die eerste keer op die lug gegaan, op die toe toegekende frekwensie fluoz.zeno.fm stereo, van ons destydse ateljee in Dehrn/Runkel, Germany.
Radio Springbok Germany
was die eerste “Afrikaanse” gemeens German radio stasie in die Germany! Radio Springbok Germany se hoofdoel is en was nog steeds die bevordering van Afrikaanse as Taal en Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Germany geweier het om Afrikaanse musiek te speel. In Desember 2018 moes Radio Springbok Germany egter noodgedwonge ons seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede,het ons ons radio stsie in Germany opgebau in 2020..
Musiek Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van Germany German Schlager, nuutse Engelse liedjies en dan natuurlik die beste Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees so Afrikaanse Musik en German Musik(elke Vrydag aand op Radio Springbok met Dj Nighthawk) enAfrikaanse Musik en German Musik (Saterdae aande).
Radio Springbok Germany ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse musik, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteit van die opnames en lirieke goed sal wees.
Die Stasiebestuurder sal die finale diskressie hê rakende die besluitneming van die liedjies.
Welkom by Radio Springbok Germany
Radio Springbok Germany is Jou Stasie in jou Taal en ons speel Jou Tipe Musiek! Praat met ons! Jou insette is belangrik! Help ons om die sukse verhaal te skryf! Geskiedenis
Radio Springbok Germany het op die 1 Januar 2020, vir die eerste keer op die lug gegaan, op die toe toegekende frekwensie fluoz.zeno.fm stereo, van ons destydse ateljee in Dehrn/Runkel, Germany.
Radio Springbok Germanywas die eerste “Afrikaanse” gemeens German radio stasie in die Germany! Radio Springbok Germany se hoofdoel is en was nog steeds die bevordering van Afrikaanse as Taal en Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Germany geweier het om Afrikaanse musiek te speel. In Desember 2018 moes Radio Springbok Germany egter noodgedwonge ons seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede,het ons ons radio stsie in Germany opgebau in 2020..
Radio Springbok Germany ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse musik, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteit van die opnames en lirieke goed sal wees.
Welkom op die webwerf van Radio Springbok Germany!!
Die stasie vir jong en oud.
Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .ons doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!
Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon.
Radio Springbok GermanySkakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie
Radio Springbok Germany
Radio SpringbokGermany is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet .
Radio Springbok Germany spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020.
Radio Springbok Germany het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..
Radio Springbok Germany
Radio Springbok - Dit kan net LEKKER raak!!! programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent.
Radio Springbok Germany bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars
Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.
![]() |
|
|
|


boerevolk staan saam
RISEING-SOUTHERNSTAR-AFRICA![]() |
THE-SOUTH-STAR AFRICA![]() |
THE-WHITE-WOLFS![]() |
|

groete van boerevolk stereo as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 9 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 9 stasies...

![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
-
radio stasies op boervolk stereo germany
ons radio stasies click op 1 en geniet die musiek .
boerevolk stereo germany



-
mrptv-live



-
radio eendrag germany


-
boerevolk stereo



















