Loading...

Ons Hokkie








 


              
 
   

 

 
 


 

W3.CSS Template
 

RADIO SPRINGBOK GERMANY

Welkom by Radio Springbok Germany

 

Die stasie vir jong en oud.
Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .ons  doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!

 Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol  saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon. 



RADIO SPRINGBOK GERMANY



 

Doelwit -Radio Springbok Germany se hoofdoel is om die beste vermaak aan ons gekose luisteraars te bied.  Nie die Grootste nie maar net daai stasie wat almal na wil luister! Minder Praat  en Meer Musiek en  omroepers !

RADIO SPRINGBOK GERMANY

is Jou Stasie in jou Taal en ons speel Jou Tipe Musiek! Praat met ons! Jou insette is belangrik!  Help ons om die sukse verhaal te skryf! Geskiedenis

Geskiedenis
het op die 1 Januar 2020, vir die eerste keer op die lug gegaan, op die toe toegekende frekwensie  fluoz.zeno.fm  stereo,  van ons  destydse ateljee in Dehrn/Runkel, Germany in Hessen.

RADIO SPRINGBOK GERMANY



was die eerste “Afrikaanse” gemeens German  radio stasie in die Germany!  Radio Springbok Germany se hoofdoel is en was nog steeds die bevordering van Afrikaanse as Taal en Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Germany geweier het om Afrikaanse musiek te speel.

Musiek Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van Germany German Schlager, nuutse Engelse liedjies en dan natuurlik die beste Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees so Afrikaanse Musik en German Musik(elke Vrydag aand op Radio Springbok met Dj Nighthawk) en Afrikaanse Musik en German Musiek (Saterdae aande).

 

RADIO SPRINGBOK GERMANY

Die Stasiebestuurder sal die finale diskressie hê rakende die besluitneming van die liedjies neem.

 
     

 

 

 

 


Wie is Ons  ?


 


RADIO SPRINGBOK GERMANY

is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie

RADIO SPRINGBOK GERMANY


is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. radio stasie
Radio Springbok Germany is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet .
Radio Springbok Germany spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020.
Radio Springbok Germany het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..
Radio Springbok Germany
fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe.

Radio Springbok Germany - Dit kan net LEKKER raak!!! programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent.
Radio Springbok Germany bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars
Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.

 

 

 

 

 

 

Ons Partners op RADIO SPRINGBOK GERMANY

 

         

            

New op Radio Springbok Germany

 
 

 


 

On Friday Nights on Radio Springbok Germany.
On Saturday Nights on Radio SAM Germany



   FEESTE

  MARKTE

   ONS HOEKIE



 



g  heid-Wenke


Advertiseing


 

Karla Christene is a 22 year old singer from Bellville, Western Cape, South Africa. 

She started singing lessons at the age of 5 and won her first competition at the age 6.  She entered and won numerous singing competitions throughout the years until the last one she did in 2012 - which she won and was also overall winner of the competition.

Coenie Claassens
Ich wurde am 27. Juni 1969 in einen kleinen Dorf in Sűdafrika namens Winburg geboren. Ich verbrachte 95 Prozent meiner  Kindheit und Schullaufbahn bei Excelsior , einem  kleineren Dorf , etwa 80 km von von dem Dorf entfernt , in dem ich geboren wurde. Seit ich zu ersten Mal auf meine Existenz aufmekrsam geworden  bin und besonders im alter zwischen drei un zehn Jahren , gab es bei sűdafrikanischen  Radiosenderen viel deutsche Musik , die ich sehr gern hörte und die fűr mich wie eine Salbe war fuer meine Herz und Seele .

 


Nicky de Kock

Hierdie  jong dame is ongetwyfeld die nuwe Afrikaanse superstêr! Daar was baie lanklaas ‘n jong sangeres wat soveel potensiaal, talent, deursettingsvermoë, karakter en algehele x-faktor gehad het soos Nicky de Kock.
 



Luister na Radio Springbok Germany,Skakel in.

Tune In Radio Springbok Germany


As Julle van ons Banners hou,Julle mag hulle download of Copy




   

 

Veiligheid-Wenke

 

 


 

SUBSCRIBE

Join my mailing list to receive updates on the latest blog posts and other things.

;">/

N Stasie vir Volk met Nuus,Weer en Lekker Musiek.Gebruik die Skakelsom te Luister Great Musiek.


RADIO SPRINGBOK GERMANY ,Jou Beste Musiek Radio Stasie 24/7 uit Germany.Alles wat julle wil hoor is Afrikaanse Musiek,Country Musiek,80s en 90s Treffers,Boere Musiek,agalles wat Lekker Klink.n Stasie wat jou voete laat jeug en tone laat omkrul van Lekkerte.

Your best music radio station, 24/7. Everything you want to hear - Afrikaans, Country, Hits from the 80's and Boere Music. A station that will make your feet tap and your hands clap!

 
 
 
 
 

 
 
                             
            Mail in Studio


If you Own a Radio Station in your Country your are Welcome to Join as A Partner on Radio SAM Oldies-Rock.
We will to also Share your Link, with Our Friends and Family around the World,
We are a Worldwide Radio Station with a lot of Entertainment.
Greetings from Radio SAM Oldie-Rock.
              
 
 

 





steedener weg , 65594 Runkel