Loading...

Ons Radio Stasies







 


Andrew May / Andre  / Pamela Coetzee / Andreas Dezius
 
 

Our Homepage
https://radio-sam-germany.de.tl/




   Radio SAM Music Germany 
 
  
Radio SAM COUNTRY


Our Homepage
https://radiosamcountry.
de.tl/Home




Radio SAM Music Germany
is our Main Radio
Station,were we Broadcast every Fridays and saturday Evernings.With Dj Nighthawk-We are also 24/7 on line with our Dj Herbert






Radio SAM Oldies Rock
is our New Radio Station Opened in February 2020.we play Oldies but Goldies and as well Rock and Roll.



Radio SAM Country
Germany

Is our Country Radio Station
Streaming live on 24/7 with great Country Music from Germany ,South Africa and other Country around the World.




Links to Radio SAM MUSIC Germany and to our other Radio stations


Radio SAM Music
Radio Tune-In







Radio SAM Country
Radio Tune-In






Radio SAM Oldies but Goldie - Rock
Radio Tune-In







Radio SPRINGBOK
Radio Tune-In












 





Wie is ons?

Radio Springbok Germany is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Radio Springbok  is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. radio stasie

Radio Springbok is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet .

Radio Springbok spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020.

Radio Springbok het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..

Radio Springbok fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe.

Radio Springbok programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent.

Radio Springbok bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars.

Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie

Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.
Radio Springbok - Dit kan net LEKKER raak!!!


This is Radio SPRINGBOK ,all the way ,If you Like our Links ,you are welcome to share with your Friends and Family
Radio SPRINGBOK




Switch the Radio Stations Main Music Banner on the Botton of the Page,to Tune-In
and Listen to Radio SAM Oldies Rock. To Listen to the Main Radio Station,Click on the
Enter Button and Enjoy the Music.





A Zeno Media Station



Radio SAM Music Germany








Radio Country Germany




 







































 


















 

































steedener weg , 65594 Runkel